HerbaZone Herbafemme Kapsules 60’s Menopousale Simptome, Warm - TopicsExpress



          

HerbaZone Herbafemme Kapsules 60’s Menopousale Simptome, Warm Gloede, Nagsweet, Vaginale Droogheid, Premenstruële Spanning, Menstruasie Krampe, Geïrriteertheid, Depressie, Endometriose, Vaginale Swaminfeksies. Elke kapsule bevat: • Kuisbessie (Chasteberry) Poeier 100 mg • Broodwortel (Wild Yam) 100 mg • Swart Slangwortel Ekstrak (Black Cohosh) 80 mg • Rooi Klawer (Red Clover) 125 mg • Soja Isoflavone 20 mg • Siberiese Ginseng 50 mg “Vrouekwale” wissel van premenstruele spanning tot warm gloede, en alles tussenin insluitende geïrriteerdheid en depressie. Die algemene deler in die wye spektrum van vrouekwale is dat dit sonder uitsondering veroorsaak word deur hormoon wanbalanse en skommelinge. Kuisbessie en Rooi Klawer help om die hormonale ewewig te herstel, en sodoende verligting te bied vir tipiese simptome van PMS, soos geïrriteertheid, onderbuikswelling en depressie. Kuisbessie se prolaktien verlagende aksie help om borsteerheid wat tipies met PMS gepaard gaan, te verlig. Kuisbessie in kombinasie met Swart Slangwortel en Rooi Klawer kan warm gloede en nagsweet in menopousale vrouens verlig. Swart Slangwortel help om vaginale droogheid te verlig, terwyl dit die aksie van natuurlike estrogeen namaak wat daardeur ‘n hele reeks vrouekwale verlig wat verband hou met dalende vlakke estrogeen, sonder die gepaardgaande kankerrisiko. Swart Slangwortel het ‘n antispasmodiese effek wat menstruele krampe verlig. Broodwortel en Soja Isoflavone mag van nut wees om hormonale wanbalanse wat PMS en menopousale simptome veroorsaak, te verlig omdat dit estrogeenagtige stowwe bevat. Boonop tree dit op as ‘n spierverslapper, antispasmodikum en anti-inflammatoriese middel, wat verduidelik waarom dit menstruele klagtes in sommige vrouens verlig. Die kombinasie van Kuisbessie, Swart Slangwortel, Rooi Klawer en Broodwortel is baie effektief in die behandeling van endometriose, ‘n toestand wat presenteer met simptome soos pyn, hewige menstruele bloeding en onvrugbaarheid. Siberiese Ginseng wat in die formule ingesluit is, stimuleer laë energievlakke. Dosering: As ‘n vrouetonikum, neem een tot twee kapsules daagliks. Vir PMS, begin aanvulling ‘n week tot tien dae voor die aanvang van menstruasie. Vir menstruële krampe, neem een kapsule drie tot vier maal per dag soos nodig. Waarskuwing: Nie geskik vir swanger of borsvoedende vroue nie, of vir vroue wat positief gediagnoseer is met estrogeen sensitiewe borskanker nie. Wat kan jy nog doen om menopousale simptome te verlig ? →Vermy alkohol, koffie en sterk gekruide kos: almal kan warm gloede vererger. →Kry gereelde oefening, wat die aantal episodes van warm gloede kan verminder en hartvatsiektes voorkom. Matige weerstandsoefening met gewigte het ‘n beensparende (versterk die skelet) effek. →Week in ‘n louwarm bad vir 20 minute elke oggend: sommige vroue vind dat dit warm gloede die hele dag lank verhoed. R170 vir 60 - Inbox my of stuur e-pos na louise.vanbosch@gmail vir bestelling of volledige brosjure.
Posted on: Mon, 26 Aug 2013 06:22:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015