Het die wereld ooit verander? N skrywer uit Aleksandrie het 40 BC - TopicsExpress



          

Het die wereld ooit verander? N skrywer uit Aleksandrie het 40 BC geskryf in die Apokriewe boeke, getiteld "Die Wysheid van Salomo: "Dit is eintlik maar net een groot deurmekaarspul - oral is net bloed en moord, diefstal en bedrog, korrupsie, onbetroubaarheid, chaos en n gelieg en bedrieg aan die orde vd dag" Die wereld is nog altyd so gemors. Mensdom het niks verbeter nie behalwe op tegnologiese vlak.
Posted on: Tue, 17 Sep 2013 19:55:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015