His remarks, however, contradict statements made by Environment - TopicsExpress



          

His remarks, however, contradict statements made by Environment Minister Saviour Kasukuwere last month that the country will no longer engage in farm grabs. Maar tipiese Dingaan sindroom.Met die onafhanklikheid destyds was die Lancaster-agreement nog van krag.Nadat die ooreenkoms verval het......het die man high wire gegaan. Die ou Zim dollar in die vroeër 80 s was sterker as die ZA Rand......en nou ? Beleggers regoor die wêreld het daar belê,selfs uit SA maar soos die ou siel sy ware kleur begin wys het,was dit afdraende pad.Destyds toe mnr Reagan (VSA president) regeer het en Zim van aid voorsien en diè verminder is,het Mugabe hard en duidelik vir die VSA laat weet you can keep your American dollars,we will survive even if we had to eat porridge every day ! Hmm.....hy het sy woord gestand gedoen .....hulle eet omtrent pap (waarvan die produk ingevoer moet word)aangesien plase onproduktief is en die helfte van sy bevolking sit in SA ,wettig of onwettig!!!!! Dit is die voorbeeld wat ons nuwe opkomende regime ....die EVV gaan navolg.Selfbeskikking......my seuns en dogters,maak dit die maar die missie. Myself kom diep uit Afrika.......en het telkens my vasgeloop met ideologie wat na onregmatige ideologie met valse hoop laat opvlam het en vandag as die reënboognasie bekend staan......wow! . Nee dankie......Apana tatenda(nee dankie vir Shona...Zimbabwe)......genoeg is genoeg ! Soos hulle sê in Swahili ......kwai hêrrie........(totsiens) !
Posted on: Thu, 03 Jul 2014 09:30:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015