Ietsie Uit-My Hart Jesus maak heel Wees nie bevrees nie, Want Ek - TopicsExpress



          

Ietsie Uit-My Hart Jesus maak heel Wees nie bevrees nie, Want Ek is die Lig wat skyn, In en deur en rondom jou, Ek is die Krag van jou liggaam, Die helderheid van jou denke, Die standvastigheid­ van jou gees, Ek is die Liefde wat jou vertroos, En deur jou oe na ander vloei, Ek is die harmonie wat deur jou sing, Deur jou dag en in jou rus in die nag, Ek is die Lewe in jou, Wees bly! Wees nie bevrees nie want ek is met jou! Ek hoor elke versugting, elke wens, Ek sien elke traan want jy is net mens, Ek vou jou toe in my liefde, Want Ek trek jou uit elke diepte, Jy is My kind In My sal jy vrede vind!
Posted on: Fri, 16 Aug 2013 08:01:21 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015