Ja neh kan wee sien dis naby stem tyd jong,mense loep wee en - TopicsExpress



          

Ja neh kan wee sien dis naby stem tyd jong,mense loep wee en recruit die arme mense soes diere om vi hule te stem, party partye gooi some n braai of hou n disco, mense se huise word some ge tile ma nie almal sin nie en tog gebeur dit in struisbaai wieti ofit nog iewers aners gebeuri, leaders kom uit hule kantore uit en kom werk some in n stuk tuin sodat os nou moet sien die goeie werk wat hule lewer...crime rate nee wat wil ek nie eens oor comment nie...j sal oek ma wone ma hoekom is die tv anu so as vaal j stel hom hier en kap die arme ding da...net om uit te vind dat jou antenna nie meer opi dak is nie,j sien net geel en blou hempde, DA en ANC, j wieti uintlik vi wie om te stem nie, wat ek nou uintlik wil se is, hou op om mense te impress naby stem tyd,en doen net jou werk en lewer goeie diens,dan salit nie nodig wies vi braai en disco te gee vi die mense nie,want dan wiet os mos vi wie om te stem...jule wat so wil regeer speel met mense se, security en se well being
Posted on: Tue, 05 Nov 2013 13:42:45 +0000

Trending Topics




© 2015