Japie het gister vir die 2de keer in sy loopbaan 4 goals in n game - TopicsExpress



          

Japie het gister vir die 2de keer in sy loopbaan 4 goals in n game gescore. Innus het ook sy goue vorm voortgesit. Louis Berry het vir die eerste keer n ordentlike goal gescore - n cracking header wat Alan Shearer sou trots maak. Maar die beste deel van dit was Louis se reaksie na die tyd. Louis kyk vir so oomblik rond en toe stoot hy sy bors spiere so bietjie uit en loop soos die haan van die baan terug na die afskop. 󾌰
Posted on: Sun, 21 Jul 2013 04:53:29 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics



>>

© 2015