Jesus maak heel wrote: Hansie Smit - STEP VOEL SO DOELLOOS Jy - TopicsExpress



          

Jesus maak heel wrote: Hansie Smit - STEP VOEL SO DOELLOOS Jy stoei al so lank oor die SIN en DOEL van jou lewe. Hoekom is ek GEBORE? Waarvoor is ek op die aarde geplaas? Wat is my skeppingsdoel? Waar pas ek in? Wat is GOD se wil vir my? Hoekom voel dit of dinge nie vir my wil UITWERK nie? Hemelse VADER, ek bid spesiaal vir hierdie kosbare mens wat nou so voel. Ek sal Myself aan jou openbaar, sê die HERE. Die SIN van jou bestaan begin en eindig in My. EK is die weg, en die waarheid en die lewe … die begin en die einde. Jy lewe nie meer net vir jouself nie, maar dis EK wat nou in en deur jou lewe, sê die HERE.
Posted on: Sun, 22 Sep 2013 13:55:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015