KLOMP KLEIN WONDERWERKIES Ek is reeds besig om met jou te - TopicsExpress



          

KLOMP KLEIN WONDERWERKIES Ek is reeds besig om met jou te praat deur die klein dingetjies, maar jy merk dit nie op nie. Jy verwag groot dinge om met jou te gebeur, maar soms is dit die klomp klein goedjies wat die wonderwerk laat gebeur. Maar jy moet dit raaksien en waardeer vir wat dit is. Dit gebeur soms hier reg onder jou neus. Ek verhoog jou sensitiwiteit vir my Gees, sê die Here. Jy gaan van nou af my hand sien en my stem hoor op maniere wat jy dit nog nooit voorheen ervaar het nie. Jy is in vir ‘n verrassing by My, sê die Here.
Posted on: Wed, 19 Jun 2013 05:26:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015