Kan jy asb anoniem plaas asb. Ek wil net graag n vraag vra asb. - TopicsExpress



          

Kan jy asb anoniem plaas asb. Ek wil net graag n vraag vra asb. Hoekom na 10 jaar of 6 maande kan n man wat jou als is nie na jou kyk soos na n ander meisie of vrou nie? Ek sal, het alles vir hom gegee my lewe. Hy is die liefde van my lewe al vir jare. Na als en nog meer sal ek well bid en hoop jy sal eendag so na my kyk. Want liefde kom net 1 keer in n leef tyd. Ek is so lief vir jou my man. Maak nie saak hoe ek probeer maer word my klere ensv nie. Ek weet jy sal nog eendag well na my kyk soos jy na n jonger meisie kyk. Eendag sal jy my raak sien en weet ek is daar vir jou en staan by jou deur als. Ek is lief vir jou. En sal nooit moed opgee nie. Die Here het jou vir my gestuur en ek sal aan jou sy bly. Al wens ek jy kan my raak sien of na my kyk soos na die ander vrouens. Ek jammer ek is dalk naief maar ek glo nog aan liefde en sprokies verhaal na 12 jaar. Ek is lief vir jou.
Posted on: Sat, 23 Nov 2013 22:05:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015