Kom SAMBA Woensdag saam in Bloemfontein. Ons reis in voorlesings - TopicsExpress



          

Kom SAMBA Woensdag saam in Bloemfontein. Ons reis in voorlesings weg na onder meer Machu Picchu in Peru. Bo die Urubambarivier. Waar die kondor sweef. Tango in Buenos Aires se San Telmo op maat van Carlos di Sarli se "manana zarpa un barco" (m>ore lig die boot se anker). Beur teen die Suidoos, maar skep tog van sy oorvloed. Stap deur vriendskap, ryper word, menswees. Sinvoller leef. Sien jou. So nie, dalk by een van my ander optredes. Mooi loop.
Posted on: Sun, 07 Jul 2013 21:38:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015