Liewe Heer met n dankbare hart raak ek stil vanmore voor U Heer, - TopicsExpress



          

Liewe Heer met n dankbare hart raak ek stil vanmore voor U Heer, die feit dat ons opgestaan het vanmore is n voorreg en n eer Heer en dat ek ook weet dat U ons gaan gebruik vandag om ander nader aan U te bring. Heer dankie vir die struikel blokke in ons pad want dit bring en hou ons op ons knee nader aan U Heer. Ek bid vader vir n dubbele blessing vanmore vir elkeen wat die boodskap lees vanmore, ek pleit die bloed van Jesus oor elkeen en profiteer geluk, liefde, hartelike rykdom Heer, ek profiteer gebroke huise heel sal word, siekes sal genees, armes sal ryk word. Deur die mag en krag deur die heilige gees breek ons alle bindings in ons lewens, want die dag toe ons gese het Heer hier is ek ek gee my hart, siel en Gees oor aan U laat U wil In my wil manifisteer het U ons skoon gewas, n tweede kans, die beste een ooit want dis saam GOD as ons rots. Seen elkeen vandag in die dag en laat al die mooi na vore kom en al die negatiewe struikel onder ons voete. Ek bid al die in die naam van Jesus wat ons nooit teleur sal stel nie en dat ons tenvolle in geloof U sal loof en prys, in Jesus naam. Amen
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 08:28:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015