Liony Wieposted toJohan Geldenhuys about an hour ago via - TopicsExpress



          

Liony Wieposted toJohan Geldenhuys about an hour ago via BlackBerry Smartphones App. No 3 ---> gaan ek nog my alles as mamma daar wees en lief wees vi jou en jou pyn sal my pyn ook wees. Dankie dat jy my verstaan, en geduld het met my as di ding my te erg van. Dankie dat jy so sterk staan en jou geloof so sterk is. En jy kan met my prt soos netnou, oor jou hartseer. Ek weet jy steek dit weg, ek weet jy ook bang. Ek weet net soos ek, verstaan jy ook ni hoekom Liewe Jesus dit doen ni. en al die pyne vi ons gee ni, ek nog n pyn ook in my hartjie waarmee ek alleen worstel. Partykeer voel dit mama wil net in gee, maar dan bid ek weer vir krag van bo, soos ek nou die hele nag le en bid. Een of andertyd moet di pyne ophou ne. Ek gaan nou ophou huil. Kyk hoelaat is dit. Gaan try dux. Urgh, mama wil ni as ek opstaan sien hoe geswel my oe is ni. En mama vra groot jmr oor vanaand. Ek wou ni he jy moes weet ni, maar ek seker jy gehoor hoeveel keer ek in toilet was. Ek wou nie opgooi in toilet as julle daar binne sit en kuier ni. Was bang jou vriend hoor my.--->4.
Posted on: Sat, 14 Sep 2013 07:17:56 +0000

Trending Topics



text" style="margin-left:0px; min-height:30px;"> A BIG thank you to our $2500 Palazzo Ducale Sponsors for this
This month, Rwanda marks the 20th anniversary of the 1994 genocide

Recently Viewed Topics




© 2015