Louise Alexander wrote: Ek wens ek was di contacts knoppie op jo - TopicsExpress



          

Louise Alexander wrote: Ek wens ek was di contacts knoppie op jo BB dan ht j my gedruk as j geselskap wl he,ek wens ek ws jo gunsteling liedjie opi radio dn ht j almal stilgemak om te luister wt ek se,ek wens ek ws di skoene waarmee j daagliks loop en waarsonder j ni sal droom om yti huis te gaan ni,ek wens ek ws di parfuum wt j spuit so na aan jo hart,ek wens ek ws ook iets waarsonder j ni durf bestaan....*Jesus*
Posted on: Tue, 30 Jul 2013 18:11:06 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015