Luk 16: 14-16 Maar GOD ken julle harte. Ons moet waak en bid dat - TopicsExpress



          

Luk 16: 14-16 Maar GOD ken julle harte. Ons moet waak en bid dat ons harte ni ingestel is op werelds plesier ni. Wat baat dit di mens as hy di hele wereld win maar aan sy siel skade ly. Ons siel is meer werd as di aardse begeertes. Lewe ons volgings di standaarde van di HERE JESUS?JESUS het vir di Fariseers gese Julle is dit wat julleself regverdig voor di mense maar GOD ken julle harte. leweons ni volgens di standaarde wat ons vir onsself of wat ons vriende vir ons stel ni heg ons ni ook meer waarde aan di publiek opinie as wat di HERE van ons dink ni? HERE vergewe my want ek is skuldig
Posted on: Fri, 13 Sep 2013 05:55:54 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015