MAG JY... - Nooit omdraai wanneer jy teleurgestel word nie. - - TopicsExpress



          

MAG JY... - Nooit omdraai wanneer jy teleurgestel word nie. - nooit ophou wanneer jy verloor het nie. - nooit bly lê wanneer jy geval het nie. - nooit bitter wees wanneer jy nie waardeer word nie. - nooit hoogmoedig word wanneer jy presteer het nie. - nooit rus wanneer jy voorspoed gevind het nie. - nooit in die steek laat wanneer jy vertrou word nie. MAG JY.. - Altyd meer doen as praat. - altyd meer liefhê as onmin saai. - altyd meer dankie sê as kla. - altyd meer gee en minder vra. - altyd meer vreugde voel en minder angs. – altyd bietjie meer musiek speel om spanning te genees. - altyd lewe met die oog op die onsienlike. – altyd voluit op GOD vertrou
Posted on: Sat, 22 Jun 2013 18:00:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015