MY COMMANDMENTS DID NOT CHANGE Rom 8:1-14 My Law,My Commandments - TopicsExpress



          

MY COMMANDMENTS DID NOT CHANGE Rom 8:1-14 My Law,My Commandments did not change,says the Lord.Grace is just a bridge from condemnation to life.Think and do spiritual things,that the righteousness of the law might be fulfilled in all of you.For as many as are led by My Spirit,they are My sons and daughters. 1 (KJV) There is therefore now no condemnation to them which are in Christ Jesus, who walk not after the flesh, but after the Spirit. 1 (AFR1953) Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 2 (KJV) For the law of the Spirit of life in Christ Jesus hath made me free from the law of sin and death. 2 (AFR1953) Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood. 3 (KJV) For what the law could not do, in that it was weak through the flesh, God sending his own Son in the likeness of sinful flesh, and for sin, condemned sin in the flesh: 3 (AFR1953) Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees, 4 (KJV) That the righteousness of the law might be fulfilled in us, who walk not after the flesh, but after the Spirit. 4 (AFR1953) sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 5 (KJV) For they that are after the flesh do mind the things of the flesh; but they that are after the Spirit the things of the Spirit. 5 (AFR1953) Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. 6 (KJV) For to be carnally minded is death; but to be spiritually minded is life and peace. 6 (AFR1953) Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, 7 (KJV) Because the carnal mind is enmity against God: for it is not subject to the law of God, neither indeed can be. 7 (AFR1953) omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. 8 (KJV) So then they that are in the flesh cannot please God. 8 (AFR1953) En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; 9 (KJV) But ye are not in the flesh, but in the Spirit, if so be that the Spirit of God dwell in you. Now if any man have not the Spirit of Christ, he is none of his. 9 (AFR1953) julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, dié behoort nie aan Hom nie. 10 (KJV) And if Christ be in you, the body is dead because of sin; but the Spirit is life because of righteousness. 10 (AFR1953) Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanweë die sonde, maar die gees is lewe vanweë die geregtigheid. 11 (KJV) But if the Spirit of him that raised up Jesus from the dead dwell in you, he that raised up Christ from the dead shall also quicken your mortal bodies by his Spirit that dwelleth in you. 11 (AFR1953) En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. 12 (KJV) Therefore, brethren, we are debtors, not to the flesh, to live after the flesh. 12 (AFR1953) Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie; 13 (KJV) For if ye live after the flesh, ye shall die: but if ye through the Spirit do mortify the deeds of the body, ye shall live. 13 (AFR1953) want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe. 14 (KJV) For as many as are led by the Spirit of God, they are the sons of God. 14 (AFR1953) Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
Posted on: Fri, 14 Mar 2014 04:14:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015