Maar Ek is die Here jou God wat die see in beroering bring, sodat - TopicsExpress



          

Maar Ek is die Here jou God wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, Here van die leerskare is Sy Naam.. Here van die leerskare.. Alleenwyse God en Vredefors.. Ek wil U dank en eer vir die geleendheid om vanaand voor U altaar te kan staan in aanbidding.. Vader dankie vir elke gebed wat U verhoor het.. Ek wil vanaand elke persoon aan U opdra wat vanaand by die einde van hul eie paadjie gekom het.. Vir die wat by n kruispad staan wat hulle nie ken nie.. Dat U hulle lig op hulle pad ssl wees.. Dat U hulle sal optel en sal lei op die regte pad wat U vir hulle uitgele het.. Vir Dalene se kind wat onder kwarentyn is.. Vader ons bid dat U daardie kind nou sal aanraak en sal genees.. Daardie siekte beveel ons om daardie liggaam te verlaat in Jesus Naam en dat sy volkome genees sal wees van hierdie oomblik af.. Here vir elke ander persoon wst vanaand kom vra het vir gebed.. Dat U hulle sal verhoor en in elkeen se behoeftes ssl voorsien in Jesus Naam.. Ook vir elke persoon wat vanaand gebind is deur verslawing..ons kom in Jesus Naam en bind elke gees van verslawing en beveel dit om te los en ons breek die bande van verslawing oor elkeen se lewe in Jesus Naam.. Vir elke huwelik op die blad..dat U dit sal seen en sal heilig my God en dat waar daar gebroke huwelike is, dat U dit sal herstel in Jesus Naam.. Vergewe ons oortredinge en gee aan elkeenn soete nagrus is my gebed in Jesus Naamen ek dank U daarvoor.. Amen.. Gert
Posted on: Tue, 13 Aug 2013 19:44:48 +0000

Trending Topics



v class="stbody" style="min-height:30px;">
Last Friday we had 50 flyers out in 2 Colleges promoting the
Abbyson Living Bentley Bonded Leather Cube Storage Tray Ottoman
UNIBEN 2nd Admission List 2013/2014 Out This is to inform the
Lesskýrsla: Ég hef sagt það áður – Pétur Gunnarsson er

Recently Viewed Topics




© 2015