Matteus 11:28-30 DB “Daarom wil Ek julle uitnooi: Voel julle - TopicsExpress



          

Matteus 11:28-30 DB “Daarom wil Ek julle uitnooi: Voel julle moeg vir hierdie lewe? Knak julle knieë onder al die probleme en verantwoordelikhede wat julle moet dra? Het julle godsdiens leeg geword sodat dit julle geestelike dors nie meer les nie? Kom dan na My toe! Ja, kom wy jou lewe aan My toe. By My sal jy weer die sin van die lewe ontdek. “Kom luister na wat Ek vir jou oor jou lewe wil leer. Ek sal jou leer dat geluk nie is om heeltyd net vir jouself te leef nie. Jy sal ontdek wat dit beteken om nog vir ander mense tyd en liefde oor te hê. “Kom ontdek watter vreugde dit bring om te leef soos God wil hê jy moet leef. “Dis nie moeilik om so te leef nie; om die waarheid te sê, as jy so begin leef, sal jy agterkom hoe lekker die lewe regtig kan wees.”
Posted on: Tue, 24 Sep 2013 05:27:32 +0000

Trending Topics



be said about a good morning workout. No
"We are like many American families. We are trying. Parker’s
Nuevos colores de pelo otoño-invierno 2013/14 Esta temporada
THE NATIONAL WEATHER SERVICE IN GREENVILLE-SPARTANBURG HAS ISSUED
Allahu akbar! Allahu akbar!! Allahu akbar!!!. The Lord is good and

Recently Viewed Topics




© 2015