Mensie ek wil net een ding met julle deel ek het dit ook gedoen om - TopicsExpress



          

Mensie ek wil net een ding met julle deel ek het dit ook gedoen om my persoonlike goed op facebook tesit dit help nie die mense op facebook is nie die prokereur nie en soms vererger hulle dit om nie jou moet in tepraat nie maar om verder kwaad testeek dit het met my gebeur so asb mense hou julle persoonlik goed vir julle self moenie dit op fb sit nie onthou daar is baie mense wat mense nie geluk toe wens nie hulle sal als prober om die saak te ver erger en soms dan sal hulle se ons is jou vriende of vriendine moenie sommer eenige mense vertrou nie dink eers twee keer voor dat jy iets met iemand deel
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 15:35:55 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015