Middag almal, Jammer om julle mee te deel maar net ek Johan en - TopicsExpress



          

Middag almal, Jammer om julle mee te deel maar net ek Johan en Anne kan hier post! Julle kan my inbox en ek sal alles posts. Net Besighede wat HHSA-SAGH ondersteun se posts sal hier wees. So ja dis maar R30 n maand teen die geld wat julle sal maak!!!! Alle besighede kan hier adverteer van doeke tot staal - van NPO tot groot besighede teen so lag as R30.00 n maand. So indien jy n bewys van betaal kan toon sal ek dit posit, julle kan alles wat jy wil van ontslae raak inbox dan plaas ek dit te koop verniet!!! Solank dit nie vit n besigheid is nie. Daar moet egter n kontak nommer en dorp by wees. Julle kan my add ook 2929BCCB Die van julle wat nie weet wie of wat is HHSA-SAGH nie dis Anne-hulle van Helpende Hand Suid-Afrika - South Africa Giving Hands pin 2929BCA1 Baie dankie Johan Koop en Verkoop Suid-Afrika johankoopenverkoop@gmail 2929BCCB
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 14:59:27 +0000

Trending Topics




© 2015