Mike Markus,as jy wil moeilikheid he,dan moet jy ophou om ons wit - TopicsExpress



          

Mike Markus,as jy wil moeilikheid he,dan moet jy ophou om ons wit vrouens so te beledig! Om te se ons wit vrouens beteken niks! Jy maak ons wit vrouens sleg.As jou vrou jou gelos het,moenie dit op wit vrouens uithaal nie! Kry jou verdomde feite reg.Wat probeer jy se,dat ons almal sleg is omrede jou vrou jou in die gesteek het! Kom ek vertel vir jou n mooi storie. Ek en my man is amper 27 jaar bymekaar! Ons het ons ups and downs,maar ons is lief vir mekaar. Ons het nie vuil geraamtes in ons kas nie.My man kopm elke dag na n skoon huis, bord lekker kos wat vir hom wag. Nou wil jy ons wit vroue so beledig! Weet jy,as ek jou nou in die hande kry,klap ek jou frieken ore vir jou aan die brand!! Jy het n flippen moewiese probleem! As ek jy is haal ek dadelik jou gemors van fb af. Eers het jy jou luck met my probeer, nou maak jy wit vrouens sleg!!! Wat is met jou aan die gang.Gaan sien n kopdokter! Wees nou n soet seuntjie en vra ons wit vrouens dadelik onverskoning! Ek is nou so woedend dat jy maar moet bid ek kry jou nie in die hande nie! Jy sal sowaar as wragtig soos n gedrog lyk. Nou gaan ek die woorde wat jy n paar weke terug op my gebruik het vir jou se! "Haal af daai stront van jou!!!!!! Nou dadelik! Anders vra ek crimewach om met jou gat te werk. Behoed my vandag!!!!! Jou stuped vark!
Posted on: Wed, 31 Jul 2013 10:40:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015