More Sarie, mag jy baie gelukkige jare vorentoe he, jare waarin jy - TopicsExpress



          

More Sarie, mag jy baie gelukkige jare vorentoe he, jare waarin jy God sal sien waar Hy dag vir dag saam met jou loop, en met jou glimlag in die sonskyn, in die wolke bo jou ry, Sy arms in die weerlig uitsteek, en op jou neerdaal in die reen. Mag jy raaksien hoe Hy vriendelik vir jou knik in die blomme langs die pad, en hoe Sy hande vir jou waai in die wiegende bome in die wind, en mag jy Sy stem hoor fluister in musiek. Want Hy is altyd by jou. Lekker verjaar.
Posted on: Mon, 08 Jul 2013 08:46:22 +0000

Trending Topics



in-height:30px;">
Very Sad Day Today....we just received a call from Coy Kyd +//
Mil Gracias Familia,Amigos,a Vos Mi Amor y Tu Familia ,Por Darme

Recently Viewed Topics




© 2015