Mre mre n baie geseende week aan almal!! Ek bring vir julle die - TopicsExpress



          

Mre mre n baie geseende week aan almal!! Ek bring vir julle die wens uit n mamma se hart N Mamma se wens! Ons bly op n plaas buite Viljoenskroon. My man werk vir n baie skrale salaris. Ons het nie vervoer nie so mamma ouboet van 4jr en kleinboet van 1jr stap 8km in dorp toe om besigheid te doen en stap weer terug plaas toe. As ons gelukkig is kry ons soms n lift. Kleinboet verjaar die 10de okt en sjoe daar is wraggies nie eens n geldjie om n koek te koop of te bak nie nie eens n geldjie om vir hom n geskenkie te koop nie. Mamma se hart is gebreek want dis maar sy 1ste verjaarsdag. Hys nog klein en verstaan nie maar tog mamma verstaan. My gebed vir die dag is kan daar nie iemand opdaag met net n koek en geskenkie vir boetie nie. N hartseer mamma se droom. Jammer ek moes net my hartseer en trane met iemand deel. #Corné 0723166784 bbm 25CA71A6#GOD SEEN#bc aan asb??
Posted on: Mon, 07 Oct 2013 12:49:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015