My kind...dit is die dag waarin Ek soos altyd by jou sal - TopicsExpress



          

My kind...dit is die dag waarin Ek soos altyd by jou sal wees.Aanvaar dit met vreugde.Gaan dit dansend tegemoet.En dra saam met jou die vreugde van opstanding,die Vrede van diens aan ander,die Liefde wat kan vergewe en aanvaar,Jy moet vreugde hê aan hierdie dag,my kind.Gee jou daaraan oor.Aan wat ook al oor jou pad kom.En sien My raak in elke mens,in elke stukkie skoonheid en in almal wat jou nodig het.Want...Ek sal daar wees.Jy is nooit sonder My nie.?(geniet jou dag)
Posted on: Tue, 27 Aug 2013 07:14:48 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015