Nee help tog asb. Bosslaper kom klop aan my deur en vra kos. Ek - TopicsExpress



          

Nee help tog asb. Bosslaper kom klop aan my deur en vra kos. Ek gaan haal blikieskos en brood. Se die ou vir my kan ek dit nie vir hom in n bord sit en vir hom gee nie. Wel jammer ek was seker verkeerd, maar het vir hom gese hy moet die ANC gaan vra, want aan my tafel sal jy nie sit nie. Jacob en Julias gee my niks om hulle kinder om te sien nie. Waar moet ek kry om vir die ANC se kinders te gee??? Ja ek weet, jy gaan my weer aanvat. Jy is gergtig daarop en dan sal ek vir jou vra hoeveel gee jy par week vir jou arm kinders van die ANC..
Posted on: Sun, 01 Sep 2013 13:13:31 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015