Net soos die NP die AWB op die been gebring het,word dieselfde - TopicsExpress



          

Net soos die NP die AWB op die been gebring het,word dieselfde taktiek hier gebruik: Klaus Zwiegler: Julius Malema tree in opdrag van die ANC op om plase oor te vat. Hy MOES deur Zuma ge- lasty word in die publiek- en hy MOES sy eie Party stig- om so ooglopend los te wees van die ANC dat die ANC- wat die hoof aanhitser agter die plaasmoorde en plaasoornames is- nie DIREK kan verbind word met die oornames nie. Al Malema en Zuma se konfrontasies was eenvoudig ge- stage en NASPERS ingespan om die hoax aan die blanke wereld en oorsese simpatiseerders van die blanke volk oor te dra as die waarheid dat hulle nie die demokrasiese ANC kan bevraagteken oor sy direkte verbintenis met Malema en die komende plaasaanvalle nie. Word ons WEEREENS aan die neus gelei deur NASPERS se dubbelsinnige propaganda en die ANC se agterbaksheid nes KODESA n bedrogspul was na die Helderberg met opset gesabbotteer was deur die Nasionale Party en Oppenheimer bende om so die land FINAAL te kelder? Wees waaksaam my volk- MOENIE dat die Zuma/Malema charade julle mislei nie. Hierdie is n DIREKTE opterde wat deur die elite bankiers soos die Rothschilds, Rockefellers, Carnegies, ens beplan is-en die ANC getaak is om uit te voer. Malema- wat getaak is om homself gehaat in die oe van die onnosel publiek te maak- is reeds gekies om plaasaanvalle te spearhead en so die ANC te laat demokraties lyk. Wakker word volkie - julle lees te veel NASPERS psi-ops bullsh*t tot julle eie ondergang.
Posted on: Wed, 23 Oct 2013 09:41:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015