Net soos my Voorvader Moses roep.ek vandag die Hemel en Aarde as - TopicsExpress



          

Net soos my Voorvader Moses roep.ek vandag die Hemel en Aarde as my getuies dat ek waarlik God se gesien en ervaar het Hy alleen kon my genade skenk deur my te verlos van my dwelmgewoontes.jare gaan verby strydte kom druk neem toe maar JEHOVAH JIRRAH stry vir my...Geweldig in die stryd is my eie GOD...heheheheheee die wat wou he en gedink het ek sal terug val PILLoW vi JuLle GOD is Groot en Hy is oneindig Lief vi jou en my ShowLove and respeCt #Jehovah Jirrah
Posted on: Sun, 01 Sep 2013 09:47:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015