Nou ja hoe se mens dankie vir so n wonderlike vriendin , dankie - TopicsExpress



          

Nou ja hoe se mens dankie vir so n wonderlike vriendin , dankie nogmaals vir die naweek vir die kom haal op die lughawe toe ons nie gisteraand kon land nie en terug gevlieg het Johannesburg toe. Dit was n awsome naweek , dankie vir my presente dit was regtig dierbaar van jou. Se asb vir Willie baie dankie vir sy gasvryheid dit was ongelooflik lekker op die kleinhoewe en dan ook sy absolute wonderlike persoonlikheid. Se vir hom ons kyk uit vir Hier gaan ons alweer, spesiaal moet hy die mense in George noem en sommer ook hier kom visvang. OLOuetta nogmaals baie dankie Mag alles wat jy doen geseen wees Liefde Petro
Posted on: Mon, 05 Aug 2013 10:08:47 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015