O Heer my God Ons kom vanaand en se vir U dankie vir n wonderlike - TopicsExpress



          

O Heer my God Ons kom vanaand en se vir U dankie vir n wonderlike daggie. Here dankie dat U ons elke dag veilig in U arms hou. Here ons vat alles so vanselfsprekend, en vanaand raak ons stil voor U voete en se vir U dankie vir alles. Dankie Here dat U ons gebede beantwoorde op U tyd. Here ek vra ook vir genesing vir Johan en Kelly. Here dankie dat U met hulle is en ook hul families wat sterk staan vir hul geliefdes. Here wees met ons almal deur die onbekende nag, en maak ons rustig deur die nag. Ek vra U beskermende hand oor my familie en vriende asb Here. Dankie vir U liefde en genade elke dag. Ek vra dit alles in die Naam van Jesus. Amen Lekker slapies julle en mooie drome. Liefies julle. *minks*
Posted on: Sat, 07 Sep 2013 17:55:05 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015