OMG!!!!! Help ek kry dit nie van my flippen wall af nie!!!! Dankie - TopicsExpress



          

OMG!!!!! Help ek kry dit nie van my flippen wall af nie!!!! Dankie aan die wat my lw het ek moet gaan kyk op my fb! Dan kry jy nou die dom fok wat comment; oe lyk lekker blah blah blah! Of die 60 idiote wat eweskielik my tel nr request! You guys must be a special kind of stupid if you think thats me! Oh en verskoon asb my frans op hierdie POST maar ek bewe so de moer in is ek! Grrrrrrrrrr!!!!!!!!!!
Posted on: Wed, 04 Jun 2014 10:15:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015