ONUITPUTLIKE RESERWES: Ja,se die HERE,Ek het MAG om vir jou te - TopicsExpress



          

ONUITPUTLIKE RESERWES: Ja,se die HERE,Ek het MAG om vir jou te doen,BO ALLES wat jy BID of DINK. EFESIERS 3:20. My Skat kamers is baie groter as die mens se skat kamers. My RESERWES is ONUITPUTLIK.My krag ONBEPERK. Jy kan werk volgens jou vermoe.of volgens MY VERMOE. Volgens jou wysheid of MY WYSHEID. Volgens jou reserwes of volgens MY RESERWES.Die mens doen die natuurlike,maar Ek doen die BONATUURLIKE. Ek het jou GESKAPE om volgens MY KRAG en VERMOE te lewe.Jy is GEREED vir MY GROTER HEERLIKHEID,se die HERE .
Posted on: Fri, 13 Sep 2013 06:01:03 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015