Om die Bybel oop te slaan en n paar teksverse te gryp en rond te - TopicsExpress



          

Om die Bybel oop te slaan en n paar teksverse te gryp en rond te stuur op fb, bbm, w app, maak nie van jou n kind vd Here nie, dit wat jy uitstuur moet jy leef, moet jy verstaan, moet jy glo, almal kan verse uit Bybel tik maar nie almal leef dit nie. Onthou ons moet n brandende lig wees wat 24/7/365 skyn vd Here sodat ons die duister kan verdryf vir ander, ons kan nie n vuurhoutjie wees wat net brand, die paar sekondes wat ons n versie tik en stuur nie. Wees n ware goudstukkie v Christus tot diep in jou hart, nie klatergoud vd wereld om goed te vertoon nie.
Posted on: Wed, 14 Aug 2013 16:55:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015