Om so hard e lekker uit my maag te lag,want dan kry ek - TopicsExpress



          

Om so hard e lekker uit my maag te lag,want dan kry ek traci-cardia,nee nou is ek kreupel, my kop gekreukel,eks is moeg. My ouma grootjie Grieta Greeff het haar dood gelag. Dis seker my voorland. Ek hoor sy het vir n hond wat n kat prbr jaag het , op die gepolishde geelhout vloer, gelag e toe aan n bloedklont beswyk. Sy was albei my ouers se familie. Ek is n kind van n kleinneef en kleinniggie. Vandaar di kreukelkop.
Posted on: Mon, 01 Jul 2013 13:08:42 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015