Ons het so baie om voor dankbaar te wees. Net dat ons in die - TopicsExpress



          

Ons het so baie om voor dankbaar te wees. Net dat ons in die oggend wakker geword het en kon beleef dit is n nuwe dag geskep deur Sy genade en dat daar nog asem in ons longe is. Al voel dit nie aldag so goed nie het ons rede om aan Hom lof en eer toe te swaai. Kom ons vergeet die nagatiewe en konsentreer op die positiewe. God is good al the time and all the time God is good. With Christ in your vessel you can smile
Posted on: Sun, 01 Sep 2013 15:12:52 +0000

Trending Topics




© 2015