Ou Koos loop by die apteek in en tune die apteker :"Luister - TopicsExpress



          

Ou Koos loop by die apteek in en tune die apteker :"Luister pappie, ek het drie chicks wat vanaand oorkom en ek het nog nooit drie chicks op een slag bevredig nie. Ek het iets nodig wat daai houtie gaan ophou heel aand. Die apteker sluit sy onderste laai oop, ruk ‘n bottel "Viagra Extra Hold" uit en tune sy customer :"As jy hierie goed neem sal jy ‘n fokken meneer wees vir so 12 ure. Koos vat toe sommer drie bokse.Die volgende dag kom Koos terug apteek toe en ruk sy broek af voor die apteker. Sy Wors is blou en pers in in party plekke nerf-af. In ‘n pynlike stem sê hy vir die apteker :"Gou ! Gee my ‘n bottle Deep Heat !",Apteker :"Moenie vir jou fokken mal hou nie, jy kan nie Deep Heat op daai ding sit nie !"Koos :"Nee, dis vir my arms, die chicks het nie opgepitch nie !"
Posted on: Tue, 03 Sep 2013 08:16:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015