(Plek se naam): Ons was gisteraand (teen al my beginsels en beter - TopicsExpress



          

(Plek se naam): Ons was gisteraand (teen al my beginsels en beter wete) by n presentation. Baie dinamies en interaktief. Hope opwinding veral oor die vakansie besparings wat mens sal maak van 10% vir tant Koekie se gastehuis in Pofadder tot 60+% by Ingwenja lodge. Neem asb jou kredietkaart saam (sagte slang sis gemis) want jy kan dalk R20 000 wen!!!! Nee, mnr ons verkoop niks en dis werklik n gratis vankansie wat jy het al daag jy net op .... (produk net geldig tot 10 Des 2013 - met verskeie opsies en ook internationale geskenk bewys). Die 40 minute van jou tyd, het nog nie op 45 minute by die einde van die PowerPoint aanbieding (wat jou hoogs beindruk laat met die besparings en die plekke waar jy kan bespaar) geeindig nie. Ek moes begin aanstaltes maak (later sou ek besef dit was my geluk), maar wag gesels gou eers met die individuele konsultant! Die aanbod word gemaak - maar die bedrag wat gewys word is so R10 000 kort op my berekening en ek word slim genoem. Die tyd loop uit - jammer ons het nie al opns vrae gevra gekry nie, ons moet gaan! Mnr Onthou na vanaand is die prys 35% duurder! Gee my jul nommers asb, ek moet gaan - (reeds op daai stadium 10 minute oor my eie tyd, nou al n uur en 15 minute daar). Ons is daar uit, sonder om enige iets te koop ... ja dit was vreemd toe die aanbieder (sal ek maar die naam weerhou) my kortaf antwoord toe ek vra dat hy by die punt moet uitkom want die telefoonskakelpersoon het beweer net 40 minute van u tyd - Jy kan enige tyd gaan as jy wil mnr! Ja dit was vreemd dat die dinamiese opgewekte persoon my so kon afjak - maar ag ek het ook gedink ek sou so voel as iemand my op n belangrike afwyking wys. Ja, terug by die huis google my vrou (Plek se naam) en die volgende begin opkom: hellopeter/(Plek se naam)/compliments-and-complaints justanswer/south-africa-law/7lged-entered-contract-company-called-(Plek se naam).html hellopeter/(Plek se naam)/complaints/client-abuse-1203630 hellopeter/(Plek se naam)/complaints/poor-service-1199823 hellopeter/(Plek se naam)/complaints/vacation-hub-or-south-african-maffia-989680 hellopeter/(Plek se naam)/complaints/vacation-hub-international-complaint-995593 hellopeter/(Plek se naam)/complaints/refuses-to-refund-me-my-money-1067335 hellopeter/(Plek se naam)/complaints/dont-touch-this-company-with-a-barge-pole-1176451 scamsa.wordpress/tag/(Plek se naam)/ (Plek se naam).co.za/index.php/2012-01-03-15-32-28 check out their point: Why do we have to pay an Annual Renewal Fee? If you read the previous question and answer to that, you will understand that we do not make money out of your holiday bookings. The Annual Renewal Fee that you have to pay in order for your continual use of the site is used to pay the running costs of your reservations department. The Renewal fee monies cover necessities like reservation office rentals, reservation telephone accounts and salaries for the people serving you the member in the reservations department. You can make as many bookings a year as you wish at no extra costs, all costs associated with doing your reservations is covered in this renewal fee. Unfortunately, if you do not pay this fee yearly, your membership will be suspended!!!!!! I think we should get the word out! Be aware of the complaints. If you think this is
Posted on: Tue, 19 Nov 2013 19:28:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015