Poem by martin.c.k Ja wat die brasse bly ma n great - TopicsExpress



          

Poem by martin.c.k Ja wat die brasse bly ma n great dissapointment. One for all and all for one dai was die agreement. Gie als op tot jou laaste bietjie wat jy kan present. Spending all your money tot die laaste sent. Want hulle is mos die ultimite waarin ek my commit. Deur dik en dun ga os deur al die shit. Wannee open ek my eyes sodat ek ka realise. Die opofferinge wat ek doen is stupid en glad nie wise.
Posted on: Thu, 04 Jul 2013 05:12:13 +0000

© 2015