Post 1235 Daars hierdie ou in Voortrekker "Noddy" noem hulle - TopicsExpress



          

Post 1235 Daars hierdie ou in Voortrekker "Noddy" noem hulle hom!! Ek en n pel het so 2 maande trug kak gemaak in die 4kant en rof begin raak voor meisies....ekt die 1 girl se gat geklap anyway toe staan die ou op toe hy sien die girl het n probleem en vra haar wats vout en sy se hom toe. Heel ordentlik loop hy oor na my en my pel toe en vra ons om dit nie weer voor hom tedoen nie want dis kak styl en my pel gryp hom en wil beklei......lang strorie kort daai ou het my en my pel so hard gedoner.... So hard dat ek nou baie meer respek het vir girls! Ek kyk na wat ek se voor hulle en dit maak my self nou al kwaad as iemand aan n girl se gat vat in die 4kant!!! Wie ook al "Noddy" is se net ekt respek vir hom en sy koshuis gekry julle ouens is die ultimate mans op tuks... respek disipliene en integriteit het julle baie van!! Ps. Ek het hom al sien beklei in drop zone 1 keer van tevore waar hy ook n ou moertoe geslaan het ek se net daai ou mag n n pooitjie opfok uitdeel.......se dit maar vir hom
Posted on: Thu, 27 Jun 2013 08:55:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015