Post 15492 Ek is ou met n baie groot probleem. N straight ou - TopicsExpress



          

Post 15492 Ek is ou met n baie groot probleem. N straight ou het my op hom verlief gemaak. Hy weet baie goed dat ek gay is. Hy hang gedurig aan my, poke my net om n paar dinge te noem.... Ek dink hy gebruik my net want as ons uitgaan betaal ek altyd, as hy iets wil hê dan betaal ek. Die ding is ek weet en besef wat hy doen, en ek raak baie kwaad vir myself.... hoe hanteer ek die situasie?? Ek wil mal word want daar is geen manier wat daar ooit iets sal wees tussen ons nie. Kan iemand my aseblief raad gee, so iets het nog nooit met my gebeur nie.
Posted on: Fri, 22 Nov 2013 06:10:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015