Post 4175 kyk, ek het geen idee wat is die probleem met die - TopicsExpress



          

Post 4175 kyk, ek het geen idee wat is die probleem met die "joks" of "die ouens met die groot arms" nie, ja hulle het obviously n ego, want hulle het gewerk vir wat hulle het, daar is natuurlik n glitch as hulle arms en bo-lyf mooi gebou is en hulle bene lyk soos stokkies en as hulle iets spuit daarvoor, maar dit bly tog baie mooier as die res van die ouens wat dink die mans is gebore met die spiere. nie alle "spier tiere" is dose nie, have some humanity people! x
Posted on: Thu, 25 Jul 2013 11:32:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015