Pryse: 1ste plek Gratis uur foto sessie dit sluit in ±300 fotos - TopicsExpress



          

Pryse: 1ste plek Gratis uur foto sessie dit sluit in ±300 fotos waarvan ons 30 Edit & Julle kry n armband waar ons jul name in graveer! 2de plek 30min Foto sessie dit sluit in ±100 fotos waarvan ons 10 edit & saam dit kry die paartjie elk n armband waar jul name opgegraveer word! 3de plek 30 min Gratis Foto sessie sluit in ±100 fotos & 10 Edits Dame ontvang n hangertjie wat jou naam op graveer word en die man kry n armband met sy naam opgegraveer. 4de Plek 30min Gratis Foto Sessie Mnr & Mej Liefde kry n 30% afslag by ons vir n Foto sessie. Mnr & Mej Glimlag Kry n 20% afslag by ons vir n Foto Sessie. Mnr & Mej Fotogenies Kry n 20% afslag by ons vir n Foto Sessie. Mnr & Mej Sparkle kry n 20% Afslag by ons vir n Foto Sessie! Hoop dis darm exciting nuus vir julle mensies daar buite! Xxx
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 08:36:37 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015