Pse see below. This is at Lapsar, Lydenburg; Scotties, Labby, - TopicsExpress



          

Pse see below. This is at Lapsar, Lydenburg; Scotties, Labby, Yorkshire terrier, poodles, etc steelburgernews.co.za/27305/lapsar-gaan-moontlik-sluit/ This shelter is for sale at R2000 (yes) or the doors will close and the animals will be pts-ed. Can you help? Please Om ‘n liefdevolle troeteldier aan te neem gaan jou net tussen R100 en R200 kos. Die honde wat tans by die skuiling is sluit in ‘n Labrador, Yorkshire terrier, twee Scottish terriers, poedels en verskeie Jack Russell en foxterrier kruisings in. Daar is ook ‘n verskeidenheid spelerige katjies. Indien enige iemand belangstel om Lapsar oor te neem of om een van die vele honde en katte ‘n permanente huis te bied, kan Chester by 082-041-6165 gekontak word. 🐐🐐
Posted on: Fri, 28 Mar 2014 20:45:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015