RED OCTOBER - PRESS RELEASE On 10 October 2013 the people of - TopicsExpress



          

RED OCTOBER - PRESS RELEASE On 10 October 2013 the people of South Africa will stage marches and gatherings across South Africa and the World to let everyone know that we have had ENOUGH! No longer will we be silent about the oppression of the White South African Ethnic Minority! No longer will we silently endure the killing of our people on our farms and in our towns and cities! We can no longer be silent about the brutal torture of the elderly and defenseless, the mothers, fathers and children of this minority group. We are tired of corrupt governance, racist Broad Based Black Economic Empowerment and Affirmative Action, not only excluding white South Africans from the job market but also making it impossible for businesses and companies to make contributions to the thousands of white people living in squatter camps or our children in orphanages We can no longer tolerate the destruction of our infrastructure, our filthy government hospitals, our pathetic educational system, dirty dams and rivers, uninhabitable parks and public areas, dangerous neighbourhoods and filthy streets and disintegrating road network! The list is endless and we say it’s ENOUGH! We, as an Ethnic Minority, are also entitled to the protection of our rights as enshrined in our Constitution. We have the right to be in charge of our own schools and to maintain the standard of Education that we are accustomed to in accordance with our culture. We have the right to demand that the current government provides us with a safe environment in which to raise our children. We have the right to feel safe in our homes and communities and it is the responsibility of this government to provide us with the protection we deserve. Our children have the right to receive tertiary education for whatever career they choose to pursue and to not be excluded from entry to our universities through Racist policies. This government has a responsibility to safeguard our borders and stop the influx of illegal immigrants that are not only depleting our tax resources, but are responsible for a large percentage of the crimes committed against the citizens of this country. The Constitution also guarantees the right of a South African citizen to an expedient trial, protection against torture and inhumane treatment during incarceration and the premise that one is innocent until proven guilty. This does not seem to apply to our people. The Constitution provides for the right to Self-determination for any group that should choose it. Several efforts to engage in talks regarding this, is being ignored by the current government. These rights pertain to that of all minority groups and they will be joining us in a show of solidarity against the failure of the current regime to protect its citizens and provide them with a free, fair and safe country to live and prosper in. People all over the World will release RED Balloons into the skies in protest against the inhumane Slaughter and Oppression of the White Ethnic Minority of South Africa, on October 10, 2013! This needs to stop and can no longer be ignored! MEDIAVRYSTELLING – ROOI OKTOBER Op 10 Oktober 2013 gaan Suid-Afrikaners regoor die land optogte en byeenkomste hou om ons misnoeë met die huidige situasie in Suid-Afrika aan die wêreld bekend te maak en dit duidelik te maak dat ons genoeg gehad het! Ons sal nie langer stilbly oor die onderdrukking van blanke Suid-Afrikaners nie! Ons sal nie langer die uitmoor van ons mense op plase en in ons dorpe en stede in stilte verduur nie! Ons kan nie meer in stilte aanskou hoe die bejaardes en kwesbares, die moeders, vaders en kinders van ons etniese minderheidsgroep, verkrag en gemartel word nie Ons is moeg vir korrupsie, nepotisme, rassistiese Swart Ekonomiese Bevoordeling en “Regstellende Aksie”, wat nie net ons mense uitsluit uit die arbeidsmark nie, maar dit onmoontlik maak vir sake-ondernemings om skenkings te maak aan derduisende verarmde blankes in plakkerskampe, bejaardes, gestremdes en kinders in weeshuise. Ons kan nie langer die vernietiging van ons infrastruktuur, die walglike toestand van staatshospitale, die patetiese onderwysstelsel, vuil damme en riviere, ontoeganklike parke en openbare gebiede, gevaarlike woongebiede, vuil strate en vervalle padnetwerke verdra nie. Die tekens van verval is oral sigbaar en alles wat ons voorvaders met moeite en opofferings opgebou het, is nou vervalle en vernietigen ons het genoeg gehad daarvan! Ons is, as ‘n etniese minderheidsgroep en belastingbetalers, ook geregtig op die beskerming van ons regte soos vervat in die Grondwet van Suid-Afrika. Ons het die reg om in beheer te wees van ons eie skole waar ons kinders opgevoed word volgens die standaarde waaraan ons gewoond is en in ooreenstemming met ons kultuur, taal en geloof. Ons het die reg om aan te dring dat die huidige regering ‘n veilige omgewing waarborg waarin ons ons kinders kan grootmaak. Ons het die reg om veilig te voel in ons huise, op ons plase en in ons woonbuurte en dit is die verantwoordelikheid van die regering om hierdie reg bo alles te verseker. Ons kinders het die reg tot tersiêre onderrig in loopbane van hulle keuse sonder om benadeel te word deur ‘n rassistiese kwotastelsel wat dit vir hulle bykans onmoontlik maak om toegang tot verdere studie te bekom. Hierdie regering het ‘n grondwetlike plig om ons grense te bewaak en te verseker dat ongewenste indringers nie ons land binnestroom, ons mense aanrand, vermoor en beroof nie. Die Grondwet van Suid-Afrika waarborg die reg van ‘n Suid-Afrikaanse burger tot ‘n spoedige en regverdige verhoor. Dit waarborg ook beskerming teen marteling tydens aanhouding en aanhouding in onmenslike omstandighede. Die regsreel dat ‘n persoon onskuldig is totdat die teendeel bewys word, word ook deur die grondwet gewaarborg. Hierdie regte word egter telkens geskend Die Grondwet van Suid-Afrika maak voorsiening vir die reg op selfbeskikking vir enige groep wat dit sou verkies. Verskeie pogings om met die regering hieroor te vergader word bloot geïgnoreer. Dit is die regering se plig om groepe wat selfbeskikking eis te woord te staan. Hierdie regte is van toepassing op alle minderheidsgroepe in Suid-Afrika en ons eis hierdie regte van die regering. In hierdie eis en protesaksie word ons ook ondersteun deur ander minderheidsgroepe wat ontevrede is met die huidige toedrag van sake en die totale versuim van die huidige regering om ons regte te beskerm en ons te verseker van ‘n regverdige, veilige land waarin ons almal kan leef en vooruitgaan. Ons geniet steun vir hierdie protesaksie van regoor die wêreld en daar word op 10 Oktober in alle uithoeke van die wêreld rooi ballonne in die lug opgestuur om almal bewus te maak van die onderdrukking en uitmoor van die blanke minderheidsgroep in Suid-Afrika! Dit moet stop! Ons sal dit nie langer in stilte verduur nie
Posted on: Wed, 18 Sep 2013 20:48:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015