ROsE WITBOOI.....Here, in hierdie more kom ek na U toe vir vrede, - TopicsExpress



          

ROsE WITBOOI.....Here, in hierdie more kom ek na U toe vir vrede, wysheid en krag. Beklee my in U skoonheid, Heer Help my om die wereld vandag te sien deur oë vol liefde, om geduldig, begrypend en sag te wees. Om deur die voorkoms van dinge te kyk en net die mooi in ander te sien. Verdoof my ore vir praatjies, bind my tong vir onvriendelikheid. Laat my oorborrel van blydskap en vriendelikheid! Goeie Môre,Geseënde dag.
Posted on: Fri, 08 Nov 2013 08:29:43 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015