Rassisme leef na 19jr nog steeds in Prieska,onder ons eie mense - TopicsExpress



          

Rassisme leef na 19jr nog steeds in Prieska,onder ons eie mense ons etnisiteit word teen gediskrimineer.Ons is maar net die middel tot die doel,daarna is ons in hul oe klomp imbesiele.Diep ongelukkig nooit was ek ooit in my hele lewe so geklas nie. In apartheid was ek geklas sonder dat ek my daaroor kon uitspreek,nou word ek weer geherklassifiseeer Dis nou genoeg.Niemand gaan my menswaardigheid aantas en daarmee weg kom nie,al is dit die President van die land.Moet my nie klas tydens apartheid was ons almal onreg aangedoen
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 04:22:20 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015