Resepte Van Toeka Wenke wrote: Neem een pak (500g) skroef- of - TopicsExpress



          

Resepte Van Toeka Wenke wrote: Neem een pak (500g) skroef- of skulpnoedels en kook soos jy pasta sal kook. Kap ‘n kleinerige ui baie fyn, en sny ‘n groenrissie (greenpepper) in pikante klein blokkies. As jy ‘n oortuigde avonturier is, neem ‘n halwe huisie knoffel, maak dit so fyn dat jy nie dit kan identifiseer nie, en gooi by die ui en rissie – meng deur. Gooi die pasta in ‘n glas of plastiek houer – nie meta...
Posted on: Thu, 18 Jul 2013 15:14:22 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015