Rudolf: n Jong man kom by sy ma aan om vir haar die goeie nuus te - TopicsExpress



          

Rudolf: n Jong man kom by sy ma aan om vir haar die goeie nuus te gee dat hy gaan trou. Net vir pret gaan ek more aand 3 meisies huis toe bring en dan moet ma kyk of ma kan raai met watter een ek gaan trou. Die ma stem in en die volgende aand bring hy 3 pragtigge vroue huis toe. Na hulle almal n rukkie gekuier het vra hy aan sy ma Kan ma raai met watter een ek gaan trou? Dadelik wys sy ma na die middelste een. Dis reg. Hoe het ma dit geweet? Die Ma anywoord..: Want ek hou nie van haar nie!
Posted on: Sun, 27 Oct 2013 16:21:32 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015