SPOEG JOU TONG GIF? As iemand dink hy is godsdienstig,maar hy hou nie sy tong in toom nie,bedrieg hy homself. Sy godsdiens is waardeloos. (Jakobus1:26)Jou woorde kan vandag mense genees of verwond. Die keuse is joune. Iemand wat sy tong nie kan beheer ,si godsdiens is tevergeefs. Jy kan die tale van mense en engele spreek,maar as jy nie jou tong kan beheer nie,sal dit jou niks baat nie. Geseende dag.
Posted on: Wed, 16 Oct 2013 08:53:38 +0000