Share asb die een!!so ons moet bsef dat ons nie hoef te ganstudeer vr n onderwyser,matskaplikewerker nie di jeug van vredendal moet bsef dat daar ander maniere ook is om n sukses van ju lewe te maak,nyda sal komende saterdag by di Gemeenskap saal wees op vredendal,nyda kyk na persone wat wil hul eie base wees,deur n besigheid te bgint hue gee geld aan persone wat hul besigheid wil bgint mar onder sekere vreistes s0 ek hoop dat van jule daar sal wees ons moet bgint bou aan vredendal en ons droom en ophou wag vr hond outs en vr vinnige oplosings tot ons finansiele probleme!! :-) have a nice day Fbf
Posted on: Wed, 27 Nov 2013 13:43:04 +0000