So, dis vandag my lief se laaste dag by sy werk,hy het n ander - TopicsExpress



          

So, dis vandag my lief se laaste dag by sy werk,hy het n ander werk offer aanvaar,ek weet dis vir hom moeilik,hy al soveel jaar daar,en ek weet hy het gehoop vir groter dinge en sy besluit was moeilik,maar hul se gaan waar jou hart jou lei en hy is iemand wat na sy hart luister,ons gaan mekaar bje minder sien met sy nuwe werk,maar ek staan agter hom,want dis wat hy wil doen,hy wil klim in die lewe,nie stil staan ni
Posted on: Fri, 13 Sep 2013 06:39:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015